Uitdaging
om behoeftige kinders te ondersteun
Suidsee Eiendomme van Groot Brakrivier het betrokke geraak
by Leana Ries(semi finalis Mev Verenigde Nasies SA) se projek “ WEET
JY DAT JESUS JOU LIEF HET ” Die projek behels die insameling
van fondse vir behoeftige kinders in die omgewing. Suidsee
Eiendomme is ook ‘n borg vir die projek, en daag ander
besighede in Groot Brakrivier en omgewing uit vir borge en
skenkings.
Kontak Persone: Leana Ries – 073 1450 085 of Juanita
v Wyk – 082 6729 377 |