Bus
toer
‘n Toer groep van wolmeranstad het ons omgewing besoek
op Dinsdag 14 Maart onderleiding van Jan Visser en ‘n
kennis van die omgewing Paula Grimbeek. Suidsee Eiendomme
het hulle welkom geheet in ons omgewing met ‘n klein
geskenkie vir elkeen vir die pad. Die groep het Watson skoenfabriek,
Wolwedans dam, Kaart van Afrika asook die masiewe outeniqua
geelhoutboom in Wildernis omgewing.Die groep gaan tuis in
Hartenbos vanaf 5 – 16 Maart.
|