MANNE
ONTBYT
Suidsee Eiendomme gaan in Mei ‘n manne
ontbyt hou vir die “manne” van Groot Brakrivier
en omgewing. Hou die pers dop vir ‘n datum vir die
geleentheid.
Suidsee
agente afgeneem saam met ‘n borg vir
die geleentheid, vl. Jaco Writes, Gerrit Willemse (prinsipaal),
Niek du Plooy, John Minnie en Oom Loots, produkte van CAPE
HONEY BUSH TEE. |